MADBELLO’s Posterous.com ;-)

Ach ! Alweer een mobiele 2.0 actie tot reactie 

Dit is een voorbeeld van Posterous blogs (test)

Hi MAD

You're subscribed to 12 blogs. Here are the latest posts from your subscriptions.


Klein Brolloksie vra: Wie praat namens Trolle?

Ma sê pa sê hy verstaan nogal die hele Kabaal oor hoe iemand namens ander kan praat.
Want sién, sê pa, die kabinet was skaars aangekondig toe spog ene Hassan al oor die ses Indiërs in die Kabinet. En twee hou die beursie, 'n lekker teelaarde vir komplotteorieë.
Maar eintlik sê pa moet mens na die trolle se geskiedenis gaan kyk as mens wil sien hoe treurig dit gaan as iemand anders namens 'n ander praat. Kyk maar net hoe het ene Neelsie Langenhoven met die trolle, Brolloks en Bittergal, se edele name deur die modder geploeg.
Van geploeg gepraat, minstens is Pieter Mulder in die regte joppie, want as daar geploeg moet word kan hy dit nou doen, en met Bosbou kan niemand hom iets van Vuuren doodslaan leer nie.
Pa sê Mulder moet sommer reël dat die bulle haaikos word, want hy het mos visserye ook nou.
Pa sê hy weet nou nog nie hoekom Zimbabwe 'n minister vir Hawens en Seevisserye het nie, maar ma sê ons het dan een vir Veiligheid en Sekuriteit.
Tata tannie, Klein Brolloksie, Trollenburg

Free State: Shocking blue drop scores

Print Clean Clean false false false MicrosoftInternetExplorer4

The Free State’s average water position may be much worse than is reflected from the first media reports on the Department of Water Affairs Blue Drop Water status report just released.

From the report it became clear that only 11 of the province’s 17 water authorities submitted data to be assessed for quality, with six outstanding.

From the context of the report, it is clear that the outstanding authorities are those who have capacity problems, and the results, when actually available, may yield an unpleasant surprise. The Department will conduct audits over the next six months to determine the risk level.

While Bloemwater scored around 90 % on the blue drop score sheet, Arlington and Reitz scored around 15 %, and Boshoff 14 %.


de professor spreekt

“Met de vakgroep hebben we een boek geschreven. Het is uitgegeven bij een academische uitgever. We sturen recensie-exemplaren rond. Nergens verschijnt er een recensie. Ik bel de redactie op. ‘Te dik, het boek is te dik, geen enkele recensent leest dit. Dikke boeken lezen is te duur.’

De professor zelf, heeft ook een boek geschreven. ‘Niet dik, een goede honderd bladzijden. Ik stuur dit op naar een (Vlaamse) commerciële uitgever. Het kan niet uitgegeven worden. Want zegt men: ‘De afname is niet verzekerd. Het is niet commercieel genoeg. En bovendien staan er moeilijke woorden in die de redactrice in een woordenboek heeft moeten opzoeken. Er zijn ook veel namen die niemand kent. [Het gaat over de derdewereldproblematiek.] De auteur veronderstelt bovendien een zekere voorkennis. Die arrogantie.’ Besluit de professor: ‘Vandaag mogen er alleen nog boeken uitgegeven worden die al uitgegeven zijn. We moeten daarom nog niet spreken over de dood van het Avondland maar er is toch een rare manier van denken bezig.’


LINT

Lint is een kleine gemeente in de driehoek Antwerpen, Lier en Mechelen. De gemeente ligt op een kruispunt van wegen tussen Kontich en Lier enerzijds en Hove en Duffel anderzijds en aan de spoorweg Brussel-Antwerpen. De industriële activiteit kent de laatste jaren een belangrijke groei door de uitbouw van een kmo-zone. een groot gedeelte van de inwoners pendelt dagelijks naar de steden in de omgeving. Op landschappelijk vlak bewaart Lint nog vele mooi plekjes. het gemeentepark van Lint is er zo ééntje.het is een 4 ha groot wandelpark met vijver, speeltuin en sporttereinen. de aanleg van het park, dat als landschap is beschermd, is geinspireerd op de Engelse landschapsarchitectuur.

border=
op de achtergrond het mooie gemeentehuis



bruggetje over de vijver


mooi fonteintje


de kabouterbrug


THE EYE LAMP. HERE’S LOOKING AT YOU

Posted by  clementine to ReflectionOf.Me

If you are looking to completely scare the ‘willies’ out of a guest, this conceptual Eye Lamp might be the piece of funiture you have been looking for. It’s an eye, made of polished metal, that shines light when it’s open. Weird or wicked?

Via Deviant Art

Unusual and Creative Cupcake Designs

Posted by  clementine to ReflectionOf.Me


Very Creative Photos by Murat Suyur

Posted by  clementine to ReflectionOf.Me


Wall Paintings

Posted by  clementine to ReflectionOf.Me

There are some really awesome street-art inspiration like graffiti-posts and some 3D chalk paintings so I decided to make a post on beautiful Wall Paintings. I know that people at my age like urban art and I hope you will like them too, because there are some really creative ones.

See and download the full gallery on posterous

flickr


When I Grow Up

Posted by  clementine to ReflectionOf.Me


Water in Vrystaat lol erg

 

### - Die Vrystaat se watersituasie blyk potensieel heelwat erger te wees as wat aanvanklike berigte oor die provinsie se Blou Druppel-status te wees.

Uit die verslag blyk dit dat slegs elf van die provinsie se 17 waterowerhede data aan die Departement van Waterwese beskikbaar gestel het en waarvolgens die provinsie n gemiddeld van net bo die 40 % in die Blou Druppelstatus behaal het. Die ses wat nie verslae ingedien het nie, is diegene wat nie oor die kapasiteit vir behoorlike monitering beskik nie, en hul uitslae kan heel waarskynlik swakker as die gemiddeld wees. Die Departement van Waterwese gaan nou oor die volgende ses maande n oudit van die owerhede met uitstaande verslae doen. Bloemwater se gehalte was in die orde van 90 % terwyl Arlington en Reitz sowat 15 % gemiddeld gekry, en Boshoff net 14%. Twee jaar gelede het n ongewoon hoë aantal babasterftes weens diarree by Reitz voorgekom waarop medianavrae aangedui het dat e-Coli in minstens een watermonster van die munisipaliteit se drinkwater aangetref is.


Nuuskommentaar: Aussies wys hoe met slap onderwys

Print Clean Clean false false false MicrosoftInternetExplorer4

Dat Suid-Afrika se onderwystoestande nie optimaal funksioneer nie, is goed bekend. Berigte oor onderwysers wat lank sukkel om salarisse te kry, bussubsidies wat nie betaal word nie en talle kinders dus nie by skole kan kom nie, onderwysers en selfs skoolhoofde wat gereeld lood swaai, gebrekkige opleiding by onderwysers wat soms self vakke moet aanbied wat hulle self nie eens op skool geneem het nie, oorvol klasse en ‘n voortslepende taaltwis, met ‘n onbevredigende matriek-slaagsyfer, ‘n nog swakker skoolvoltooiingsyfer en bedenkinge oor standaarde en gehalte kom gans te veel in die media voor.

Onder die erkennings wat nou gemaak word is dat die regering oorhaastig was in sy besluit om met talle onderwyskolleges weg te doen.

Die eerste groep matrikulante wat hul hele skoolloopbaan met die nuwe leerplan voltooi het, het skaars hul matrieksertifikate in hul sakke gesteek – dis nou die wat geslaag het – of die land kry twee ministers van onderwys, en beide dui reeds aan dat groot veranderings onderweg is.

Vir arm presteerders is daar die vooruitsig om iewers in die toekoms hul eerste graad gratis te kan verwerf, en dat studiekoste in die geheel afgerem kan word. ‘n Mens hou die hand op die hart dat ras nie weer hier die norm gaan wees nie, maar dat welvaart en vermoëns die norm gaan wees soos nou opgegee word.

Ook op skoolvlak word omvattende veranderings voorsien.

Omvattende hande uit die mou trek is nodig. Suid-Afrika het reeds by ander lande suid van die Sahara begin agterraak as dit by die gradering van sy matriekstandaard kom. Die slaagsyfer bly steeds onbevredigend self, terwyl mense leiers word wat matriek behaal het met sertifikate wat G- en H-simbole insluit. Voor die verkiesing het die regering gereeld gespog met syfers wat daarop dui dat bykans alle huishoudings in die land nou van elektrisiteit gebruik maak om beligting te verskaf, iets wat vir studie bevorderlik is.

Ouers met kinders met gestremdhede sit dikwels met die hande in die hare oor hoe met hul kinders – die kinders se enigste opsie is dikwels om weggestuur te word na die enkele spesialisskole, maar daar is ellelange waglyste, soos by skole vir outisme.

Gesprekke met onderwysowerhede, as ‘n mens gelukkig is om die toepaslike bestuurders opgespoor te kry, is allermins gerusstellend. ‘n Reuse onkunde bestaan oor die begrippe inklusiewe en geïntegreerde benaderings oor hoofstroomonderrig, en boonop word wyd geglo dat hoofstroomonderrig die ideaal is, terwyl dit in werklikheid net in ‘n landelike omgewing die beste van euwels is.

Pas is berig dat die Australiese staat, Nieu-Suid-Wallis se skoliere voortaan minstens tien jaar lank moet skoolgaan, en daarna nog die een of ander vorm van opleiding, al is dit beroepsopleiding, tot die ouderdom 17 moet ondergaan. Dit is moeilik om dit met Suid-Afrika te vergelyk, omdat die gemiddelde ouderdom op die ooreenstemmende opvoedingsvlak hier veel hoër is. Maar wat belangrik is, dat ekonome bereken het dat Nieu-Suid-Wallis se ekonomie met tussen Australies $150 miljard en $250 miljard sal baat as die getal vroeë skoolverlaters teen 2050 met die helfte verminder word.

Groot werk lê in Suid-Afrika voor.


Gehawende stand van debat in SA

Met die nuwe griepvirus, nou in die omgang as die Mexikaanse Griep bekend, in omloop kon die Amerikaner Lynn Margulis, skaars n beter tyd kies om die sogenaamde neo-Darwaniste die stryd aan te sê nie.

Neo-Darwaniste, wat breedweg evolusie aan toevallige mutasies toeskryf waar dié wat gunstig aangepas is oorleef en versprei, slaan die bal mis.

Sy bly egter binne die Darwin-raamwerk. Aanhangers van die reeks Stargate sal haar logika waarskynlik die beste volg. Volgens Stargate kan n hele aantal buite-ruimtelike spesies slegs voortbestaan omdat sekere funksies deur simbioses wat as afsonderlike entiteite in hulle leef, self oorleef.

Terug na die ondermaanse. Aanvanklik, argumenteer sy, het chlorofil wat blare groen maak maar plante in staat stel om te fotosinteer, as n aantal losstaande bakterieë op blare bestaan, maar mettertyd weens die noue saamleef met die plant geïntegreer.

Die beginsel waarvolgens die Mexikaanse griepvirus ontstaan het word al broeg in die 90 gerjare in n Boek van die Jaar van Wêreldspektrum

Wetenskaplikes kruis met haar swaarde. Hulle aanvaar wel algemeen dat simbiogenese n rol in evolusie speel, maar dat alle toevallige mutasies tot niet gaan of selfs doodgewoon skadelik is, is hulle dit nie met haar eens nie.

In Suid-Afrika is die debat in n ellendige staat met die jong aarde kreasioniste wat die slagordes aan die een kant opgestel het, en die voorstanders van toevallige (ateïstiese) evolusie aan die ander kant. George Claasen het teen wil en dank die eksponent hiervan geword. Die oorgrote meerderheid mense wat selfs die vaagste begrip het van waaroor dit gaan, die Deïstiese (Godgedrewe evolusioniste) wat die stille meerderheid uitmaak en bv die NG Kerk se formele standpunt verteenwoordig, gaan stilweg hul gang. Die twee uiterstes erken minstens geen middelgrond nie en iemand wat nie presies by die een groepe tuishoort nie, word by die ander ingeboender en verguis.  

----- Original Message -----

'Neo-Darwinisten op verkeerd spoor'

Moderne evolutiebiologen zitten op het verkeerde spoor met hun geloof in toevallige mutaties. Dat betoogt de beroemde evolutiebiologe Lynn Margulis vanavond tijdens de eerste Gids-lezing.

Geen misverstanden: de evolutietheorie van Darwin staat als een huis. Maar de manier waarop moderne evolutiebiologen ermee aan de haal gaan, bevalt de Amerikaanse Lynn Margulis geenszins.

Haar moderne collega s, zogeheten neo-Darwinisten, stellen dat de evolutie grotendeels verloopt via toevallige genetische veranderingen. Als die mutaties gunstig zijn, verspreiden ze zich onder de hele soort. Vindt de verspreiding slechts bij een deel van de soort plaats, dan kan uit zo n aparte groep een nieuwe soort ontstaan.

Flauwekul, betoogt Margulis vanavond tijdens haar lezing in de Amsterdamse Rode Hoed, georganiseerd door het literaire tijdschrift De Gids en Trouw. Toevallige mutaties blijven meestal zonder gevolgen of zijn zelfs ronduit schadelijk. Daarvan hoef je beslist geen grote vooruitgang te verwachten in de stamboom van het leven. Volgens Margulis is in de praktijk bovendien nooit waargenomen dat opgestapelde mutaties tot een nieuwe soort hebben geleid.

De geleerde zet haar kaarten daarom op een ander mechanisme: symbiogenese. Dat is een proces waarbij twee soorten, na aanvankelijke nauwe samenwerking, compleet met elkaar versmelten. Zo waren bladgroenkorrels oorspronkelijk losse bacteriën in plantencellen, maar na verloop van tijd zijn ze blijvend in de plant geïntegreerd. Hetzelfde geldt voor zogeheten mitochondriën: energiefabriekjes in cellen van hogere organismen, zoals de mens. En zo is uiteindelijk alle evolutie het gevolg van versmeltingen met bacteriën en ander klein grut, meent de Amerikaanse.

Het idee van symbiogenese is begin twintigste eeuw voor het eerst geopperd door de Russische bioloog Mereschowski. Margulis voorzag zijn weinig invloedrijke gedachte in de jaren zeventig van een stevig fundament, onder meer in haar boek The Origin of Eukaryotic Cells (1970). Ze bracht er een kleine revolutie in de biologie mee teweeg en werd op slag wereldberoemd.

Vandaag de dag erkennen vrijwel alle deskundigen dat symbiogenese een rol speelt in de evolutie. Maar voor haar stelling dat dit het enige evolutionaire mechanisme is, krijgt Margulis nauwelijks bijval. De meeste experts blijven erbij dat moeder natuur veel meer trucs aanwendt om genetisch materiaal te veranderen: ze verdubbelt hele stukken DNA, keert ze om, verplaatst ze, brengt er kleine mutaties in aan, enzovoort. Waarom zou je aan symbiogenese een evolutionaire solorol moeten toekennen?

Dat is in wezen een vraag naar de bacterie in de mens. En die vraag zal Margulis vanavond met verve beantwoorden.

De Rode Hoed, Amsterdam. Aanvang: 20 uur. Toegang 10 euro.

http://www.literairtijdschrift-degids.nl/boekboek/show/id=59677

© Trouw 2009


Nederlandse ekonomie krimp

Die Nederlandse ekonomie het in die eerste kwartaal van vanjaar met 4,5 % teruggesak – die grootste inkrimping sedert die Tweede Wêreldoorlog.

Veral investering en uitvoere is sleg geraak, berig De Telegraaf.

http://www.telegraaf.nl/binnenland/3930740/__Economie_krimpt_met_4_5____.html?p=2,1


Tamilstryd nou na die wêreldverhoog en wêreldgewete

Die laaste hoofstuk oor die Tamils van Sri Lanka en die Tamil Tiere is duidelik nog nie geskryf nie.

Die stryd het eerder geïnternasionaliseer.

Tamils in diaspora sorg dat die wêreld kennis neem. In Toronto, Kanada word hul getalle op 300 000 geraam, die grootste konsentrasie buite hul hartlandgebied.. Hulle hou nie net optogte teen die uitwissingstryd wat nou gevoer word nie, maar wys familie-albums waarin omtrent almal wie se foto’s daarin pryk, in die jongste aanslae gesterf het aan joernaliste. En joernaliste vertel vir die wêreld.

Betogings het ook in verskeie ander wêreldstede voorgekom.

Nie alle Tamils in diaspora kom van Sri Lanka nie. Die Tamils maak ‘n groot deel van Indië se Drawadiese bevolking uit, met ‘n geskiedenis en letterkunde wat veel verder terug strek as dié van die Europese volke. Wêreldwyd word hul getalle op sowat 80 miljoen geraam, veel meer as verskeie Europese volke se bevolkings.

Groot Tamilbevoilkings het hulle ook in naasliggende lande, soos Maleisië gevestig (gewoonlik deur dwang as lae kaste-arbeiders op plantasies), maar ook Suid-Afrika het ‘n groot Tamil-bevolking. In Suid-Afrika is meer as ‘n half miljoen mense van Tamil-afkoms.

In Suid-Afrika kom gereeld betogings voor onder die Tamils oor die lot van hul taal- en kukltuurgenote in Sri Lanka. Hulle word gewoonlik verteenwoordig deur die Tamil Coordinating Committee of South Africa. In bykans elke provinsie en selfs dorp is daar egter Tamil-belangegroepe. In 2005 is ‘n fliek met ‘n Tamil-klankbaan reeds in Zoeloe oorgeklank.

Met die aanwysing van die nuwe Suid-Afrikaanse kabinet is Ismael Ibrahim as adjunk-minister vir Internasionale Aangeleenthede aangewys. Fakir Hassan het hom as ‘n plaaslike kenner oor Sri Lanka beskryf. Hoewel hy duidelik nie van Sri Lankaanse herkoms is nie, sal sy teenwoordigheid in die portefeulje verseker dat die lot van Sri Lanka se Tamilbevolking in ‘n groter mate onder die vergrootglas kom.

Dit kan aanvaar word dat nie net morele steun nie, maar ook wapens en geld vir wapens na die Tamil Tiere vloei, baie soos Amerikaners van Ierse herkoms se romantisering van die Noord-Ierse stryd en befondsing van die verbode Ierse Republikeinse Leër.

Hoewel selfs pres. Barack Obama nou al tot die woordestryd in Sri Lanka toegetree het, bly die kwessie ‘n internasionale dilemma. Die meeste lande het die verskillende vertakkings van die Tamil Tiere tot terreurorganisasie verklaar weens hul gebruik van selfmoordbomaanvalle, kinders as vegters en die gebruik van menslike skilde. Aan die ander kant het die wêreldgewete ook nie ooghare vir ‘n meerderheidsbewind wat ‘n minderheid lukraak bombardeer en burgerlikes, en onlangs selfs ‘n Rooi-Kruisamptenaar se dood veroorsaak nie. En al trek Sri Lanka se Singalese regering (die Leeu-mense) die sluier oor die gebeure in die gevegsfront, lek inligting soos ‘n sif na Tamils (die Tiiermense) wêreldwyd, en so na die media en die wêreld se gewete.

Op die foto onder is ‘n betoging uit 2006 in Durban.

"To us all towns are one, all men our kin.
Life's good comes not from others' gift, nor ill
Man's pains and pains' relief are
from within.
Thus have we seen in visions of the wise !."
- Tamil Poem in Purananuru, circa 500 B.C 

Thousands are posting by email every day.

Explore what other people are posting now »

Find people like you, search for things you like, and see what's out there.

aa Loading mentions Retweet

Comments [0]

Dat is lang geleden dat ik natgeregend ben, regen en onweer in 070

De lucht ziet er dreigend uit en ben gelukkig net thuis en net niet drijfnat. Nog sterkte aan alle mensen die nog naar huis moeten fietsen :-)

Loading mentions Retweet

Comments [0]

Groenten aan het snijden

Dat moet ook eens gebeuren. Al moet ik zeggen dat het hier zo wat dagelijks gebeurd ;-)

Loading mentions Retweet

Comments [0]

Tram doormidden op het Westeinde in Den Haag (2)

 

Ik neem voortaan geen tram meer, zou je daar maar in de tram hebben gestaan.

Loading mentions Retweet

Comments [0]

Tram doormidden op het Westeinde in Den Haag (1)

Loading mentions Retweet

Comments [0]

Take a look at this picture! Gemaakt met een Android fotoeditor even voor de fun en test

Created with PicSay Pro on my T-Mobile G1
Was even aan spelen terwijl ik zat te wachten en een nieuwe app gedownload en dit is fun :-)

Loading mentions Retweet

Comments [0]

Virtuele graven op begraafplaats

De dood 2.0 we gaan de goede kant op ook is het concept nog niet ideaal uitgewerkt, maar de behoefte en de vraag bestaat en wie zal dat gaan vullen ?
Sp!ts.nl

Loading mentions Retweet

Comments [0]

AAaRGh is vandaag realistisch : Alimentatie

Kan niet anders zijn dat hij zijn dag niet heeft :-) of zou zijn ex vrouw bij hem hebben aangeklopt ?

Loading mentions Retweet

Comments [0]

Aaaaaaah ! Wat zal ik doen ??? Leuke simpele reclame die overkomt

Tja ! Soms heb je dat en hoe het origineel heet weet ik even niet meer, maar het is wel een bekende kunstenaar en volgens mijn is het nog uit een museum uit Sweden gestolen.

Loading mentions Retweet

Comments [0]

Kinderplein des dood : Android G1 update - Video Test

Get the Flash Playerto see this player.
(download)

Android had laatst een update waarbij de video functie standaard geintegreerd is bij de foto functie.
Dat is een hele verbetering. Nu even kijken hoe de video kwaliteit is.

Loading mentions Retweet

Comments [1]